Saturday, January 28, 2012
Tuis
Meer as veertig jaar gelede het 'n klein besigheid as 'n eenmansaak op Upington sy ontstaan gehad. Vandag is Botha & van der Walt Afslaers die grootste Lewendehawe Maatskappy van sy soort in Suid Afrika.

Die Vier Direkteure, Johan Basson, Jan Nel, Alvin Steenkamp en Dorothy Botha, kyk vandag met trots terug na al hul harde werk. Hul strewe om 'n alles-onder-een-dak bemarkings opsie aan die boer te bied, het eindelik 'n werklikheid geword.

Met slag-, voerkraal-, en aanteelmarkte by skaap, bees en bok, sowel as veilings, is daar vandag geen produk van die veeboer wat Botha & van der Walt Afslaers met sy span werknemers nie kan hanteer nie.

WELKOM IN DIE BOTHA & VAN DER WALT WêRELD!

 
Weather for Upington
Sandstorm Sunny Sunny
38C 39C 37C
Sat Sun Mon
Sandstorm Sunny Sunny

Opkomende Gebeure

  • Cipla Kompetisie
    March 31, 2012 (08:00)
    (Default) (General)

    Met die aankoop van elke 500ml Doraject AD3E LA, Ivermax Platinum LA of Ivermax Metabolic staan jy 'n kans om 1 van 10 gelukkige wenners in die trekking te wees!

Gebeurtenis Kalender

January 2012 February 2012
Su Mo Tu We Th Fr Sa
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31

Stembus

Wat koop u as kliënt die meeste?